Prof. Johann Oberholster van die Moot in Pretoria vertel van die Moot-projek, wat ten doel het om die Moot die skoonste, netjieste en mooiste woongebied in die hoofstad te maak.